May 4, 2011

Nadine & Dewald: 21 April
























































































































































































































































Om 'n troue in effens meer as EEN week te reel, KAN gedoen word! Dewald & Nadine het dit reggekry en ten spyte van die beperkte tyd het hul 'n foutlose troue gereel! Almal het natuurlik ingespring om te help en die eindresultaat was soooo stylvol en perfek! Gerda (Dewald se ma) is natuurlik so kreatiewe "detail"-mens en het binne 'n uur die Royal Chamber, wat eers as die kapel ingerig was, in 'n Royal Wedding laat verander! Ten spyte van die reën het alles 100% verloop en het ons net genoeg lig en tyd gehad om so tussen die druppels deur foto's te neem van hierdie STUNNING paartjie!


No comments:

Post a Comment