May 4, 2011

Juanita & Martin : 16 April





























































































































































Dit was 'n baie intieme stylvolle troue met net die belangrikste persone in Juanita en MArtin se lewens - wat meer wil mens he? Die belangrikste persoon aan jou sy en vriende en familie om dit te deel! 21 jaar lank saam is 'n leeftyd! Mag die spesiale vriendskap en verhouding tussen julle twee aanhou groei!




No comments:

Post a Comment