May 3, 2014

Madelein & Hendrik




































"Gesellig" is 'n maar 'n flou beskrywing van hoe lekker die klomp mense saam kuier! Madelein en Hendrik is hierdie dierbare, opregte mensies wat sommer diep in jou hart kruip en 'n permanente "stempel" agter laat. Hulle  het so 'n spesiale verhouding met mekaar. Defenitief twee BESTE PELLE wat mekaar gevind het!
Daar was te veel hoogtepunte om te onthou - spesiale woorde , soek-en-soen-mekaar uitdaging, blomme wat  twee keer gegooi moes word na die eerste een in die draperings gaan vassit het, ouma wat entoesiaties saam die blomme wil vang, vriende wat Hendrik se speech steel , om maar 'n paar te noem... tonne memories!