May 3, 2011

Jenilee & Dawie





















































































































































8 JANUARIE 2011


Om op so hoë noot die jaar te begin, kan net goeie dinge vorentoe voorspel!

Hoop elke dag saam is 'n "sjampanje-oomblik"

Wigwam se bekoorlike kerkie en gesellige atmosfeer het sommer die dag alreeds onvergeetlik gemaak. Ek dink die pret met die gholfkarretjie het sommer bygedra tot die FUN wat ons gehad het!

No comments:

Post a Comment