Mar 14, 2014

Lynita & Isak



































Dis so lekker om twee mense af te neem wat so vrolik, gewillig en entoesiasties is en so 'n " CARING CHEMISTRY" tussen hulle het......! Of ons nou "visvang" saam met die plaaslike volk of tussen die dorings lĂȘ e of ek julle forseer om gemaklik te lyk in 'n geroeste wrakstuk, julle was albei heeltyd 'n "bok vir sports"! 
Dis was 'n voorreg om die dag met julle te kon deel! Mag julle huwelik net so genotvol en aksievol wees soos julle troudag! Zakopane is en bly nou maar net 'n pragtige venue maar julle het verseker nie net met die dekor die plek "stunning" gemaak nie maar eerder met jul opregte hartlike ontvangs en borrelende persoonlikhede! Hoop jul foto's weerspeel so bietjie van die magic!