Apr 24, 2013

Marinel & Jaco

































Wow, julle het behoorlik albei GESTRAAL van geluk! Jaco en sy “manne” was so ontspanne en behoorlik vol grappies....! Dankie, dis altyd “fun” om foto’s te neem as almal saam werk en “act” en sommer hul eie inisiatief gebruik!  MarinĂ©l was behoorlik op die hande gedra deur al haar bruidsmeisies en haar  ogies kon nie ophou skitter nie! Daar was soveel spesiale oomblikke en spesiale mense wat soooo behulpsaam was om jul spesiale dag nog meer spesiaal te maak! Dit was lekker om deel daarvan te wees!