Dec 16, 2011

Danette & Ryan















Danette & Ryan decided to exchange vows at the beautiful Chateau de Nates, just outside Rustenburg.
They chose to have their wedding in the garden with the majestic Magaliesberg at the background.
Luckily they were blessed with perfect weather.
It was such a personal wedding with a great MC who made sure that everyone enjoyed themselves.
Danette was glowing from start to finish and Ryan couldn't hide his pride!
May you keep the special friendship between the 2 of you,  throughout the years to come!

Sonika & Jaco















Sonika & Jaco se dag het uiteindelik aangebreek na maande se beplanning 
- en glo my, ALLES is tot in die fynste besonderhede beplan! Meer as perfek kan mens nie kry nie!
Die re├źn het ons fotosessie bietjie kortgeknip maar darem het ons mooi dramatiese wolke gehad om die foto's "in te kleur"! Sonika en Jaco was so gewillig om saam te werk om die foto's geneem te kry voor die donkerte ons omsingel en die re├źndruppels ons bekruip!
Mag die jare vorentoe saam net so interessant, spesiaal en kleurvol wees soos julle troudag!