Sep 25, 2014

Christelle en Stefan









































Die lekkerste deel van my werk is die ongelooflike spesiale mense wat mens ontmoet en wat so deel word van mens se lewe....en die voorreg om van die hoogtepunte in hul lewe saam met hul te deel! Christelle lyk sommer elke dag asof sy uit 'n mode tydskrif uitstap...  Hoe lekker was dit nie om van haar foto's te neem nie. Maar wat haar ekstra mooi en  spesiaal maak is haar innerlike skoonheid! Stefan het seker gemaak hy bly syne! Maar, nou moet ek eerlik wees, WOW.... diĆ© dag het sy top klas modelle laat vaal lyk! Dankie Stefan, dat jy so groot sport is en net gewillig alles doen wat ek en Christelle voorstel. Jy weet presies hoe om die mooi in Christelle te laat skitter! Kyk, die twee weet hoe om te flirt - haha! Dis sommer lekker om te sien dat hul so mal is oor mekaar! Dankie vir 'n awesome tyd!