May 3, 2011

Jo & EP

Jo en EP! Waar anders as Heuwelzicht om jul beloftes aan mekaar te maak. Nie 'n slegte keuse om jou broer Doons en jou skoonsus Yolanda te he vir "caterers" nie!!!!
Dit was 'n baie sprankelende dag vir 'n sprankelende paartjie!
Mag elke dag vorentoe so vol opwinding , energie en passie wees!





























































































































































No comments:

Post a Comment