Dec 7, 2012

Illze & Lee-Roy

 































Dis so lekker om te sien dat julle so HAPPY is by mekaar en dat julle sulke great pelle is! Dis spesiale vriendskap soos julle het, wat mens jare lank bymekaar hou! Dankie dat jul so goed saamgewerk/ge"jol" het! Jul het die fotosessies net so baie soos ek geniet! En die whiskey het defenitief gehelp om Lee-Roy se senuwees te kalmeer!!! En WOW, die venue was so uniek! Wat 'n voorreg om die dag saam met jul te kon deel.