Sep 20, 2012

Natasha & Jean-Pierre






















Niemand kan die spesiale "SPARKLE" tussen hierdie twee miskyk nie! Vanaf die oomblik wat ek julle ontmoet het was dit openlik sigbaar en was daar sommer 'n spesiale band tussen ons. Julle is amazing! Alles wat jul in die fynste detail beplan het, het soooo 'n "personal touch" ! Vanaf al die boodskappies wat ons via E-mail  met mekaar gekommunikeer het tot die handgeskrewe kaartjie aan elkeen van jul gaste.....WOW!!!. Dankie ook dat jul opofferings gemaak het ter wille van my 25ste huweliksherdenking, ek waardeer dit oneindig baie! Blessings!

Petra & Franco


















HEARTS for Africa 
(hierdie keer was dit nie biltong nie!!) 

Friendship is a HEART-flooding feeling that can happen to any two people who are caught up in the act of being themselves, together. - Letty Cottin Pogrebin


Petra & Franco se HARTE-tema was so van pas en die simboliek van hul HARTE wat op hierdie spesiale dag saamgesnoer word! 
Definitely HART to forget the special people and moments!