May 4, 2011

Jana & Jaco-Ben: 26 Maart '11













































































































































Is dit enigsins nodig om iets meer te se as "CLARENCE" !! Dit is gelyk aan AWESOME. Ek is sommer verlief op die romantiese plekkie. Boonop het Jana & Jaco-Ben die mooiste plaas uitgekies om hul "bos troue" te hou. Daar was 6 bruide in Clarence die naweek, maar nie een van die ander kon so mooi omgewing gehad het soos hulle nie. Alles wat enigeen se hart begeer was daar - die omgewing, die perfekte weer, die berge en water en natuurlik jou vriende en familie. Mag die jare vorentoe net so kleurvol en spesiaal wees soos Clarence - uit 'n boek...




No comments:

Post a Comment