Oct 18, 2014

Juan-Mari & Noble











































Wat 'n special dag! Ek sal nooit weer dieselfde na pikkewyne kyk nie...nie sonder om aan julle twee te dink nie! Partners for life! Om net na al die fun, gesigsuitdrukking, glimlagte en emosies in hul foto's te kyk vertel al klaar 'n storie...een van  liefde met OEMF! 
Jy kan nie die "spark" tussen julle miskyk nie! 
Behou jul spesiale SPARK!! Julle is twee wonderlike mensies!