May 4, 2011

Chantelle & Theon: 2 April 2011
















































































































































































































Chantelle is so 'n "fyntjies" mens wat alles in die fynste besonderhede beplan! Theon is die perfekte "ander helfte" - hy waardeer alles tot in die fynste besonderhede! Dis een van daai dae wat so perfek verloop het dat mens net die "movie" wil stop en "rewind" om weer en weer te kyk! Baie geluk. Hou aan om mekaar te waardeer en die klein dingetjies raak te sien wat jul vir mekaar doen!

1 comment:

  1. Anonymous22 May, 2011

    WOW, WOW, WOW! Julle twee is pragtig saam en pas sooo mooi by mekaar! Baie seen vir julle!

    ReplyDelete