Nov 19, 2013

Lindi & Wayne



































Mark Knopfler sing die liedjie : "My life is like a storybook story...." Hierdie troue kon die liedjie her-skryf het na "my wedding is out of a story book story!!!" Alles was perfek en net soos enige jong meisie droom haar troue moet eendag wees! Lindi is so 'n "fyntjies"-mens en Wayne ondersteun haar in elke klein dingetjie wat sy aanpak! Julle is 'n wen-resep saam! Om te dink dit het als begin met 'n "blind date".........(wat eintlik nie uitgewerk het nie)..........3 maande later............en siedaar! Dankie vir 'n spesiale tyd saam met julle! Dit was onvergeetlik.