Nov 18, 2011

Elmé & Ernst

 

 
 







 




 
Jul kon nie vir 'n beter dag gewens het nie. Als was "uit 'n boek uit", van die begin tot die einde. Die venue, die weer , die boodskap, die dekor, die gaste, die rok.........en natuurlik die "couple"! Twee spesiale mense soos julle maak ELKE dag 'n belewenis! Elmé is so natuurlik voor die kamera, en Ernst ek hoop dat die foto's die "swoeg en sweet" dit werd was !!!!...... jy se mos ek's 'n "slawedrywer" !! LOL

Bianca & Biaan













Uiteindelik het die dag aangebreek waarvoor jul so lank gewag het!!!! Bianca was so rustig (al moes sy amper kek toe loop....) en Biaan was nie eers gespanne omdat hy bietjie langer vir sy nuwe vrou moes wag nie! Gelukkig het alles verder seepglad verloop. Dankie dat julle so gretig was om als te doen wat ek voorgestel het - al moes ons ook hardloop om die sonsondergang betyds te vang! Dit was so lekker om foto's te neem van twee spesiale en spontane mense soos julle!

Refiloe & Nkenzani





















What an amazing couple! 
I haven't met a couple with so much style & charisma! 
Nkenzani is a real gentleman and Refiloe has this unique beauty that just attracts you!!! 
Two doctors in one house - that's what you call a 100% matching PAIR!
It was a real treat to be part of your day and to join in the celebrations. 
I just love all the dancing & singing........!! 
May your life together be as blessed as you are a blessing to all the people close to you and those that cross your paths. I wish everyone could be as open as the 2 of you are about the importance of the Lord in your lives! Blessings!