Dec 8, 2010

Karin & Wessel




































































Met so 'n mooi vrou aan sy sy, kon Wessel nie anders as om breëbors te staan nie! Alles was perfek, net soos Karin dit in die fynste besonderhede beplan het. Dankie, dit was pret, julle was so gewillig om als saam te doen - ek het dit saam julle geniet! Casa Bella is die regte stempel op die volmaakte dag!





















No comments:

Post a Comment