Dec 23, 2010

Esmori & Johan

Esmori & Johan het 'n warm somers oggend in die middel van die week gekies om hul beloftes aan mekaar te maak. Memoire se pragtige kapel en plantryke tuine was perfek om die prentjie kompleet te maak. Esmori was 'n model-mooi bruid en enige fotograaf se droom om af te neem. Johan is 'n regte "gentleman" en dra haar letterlik en figuurlik op die hande. Die gaste het dit so geniet om die ballonne in die lug te laat opgaan. Mag jul lewe saam net so vrolik, kleurvol en spesiaal wees soos jul dag.



















No comments:

Post a Comment