Jan 6, 2012

Jani & Hanno























Dit was sommer net tonne trane en gelag deurmekaar!
Hanno se glimlag kon maklik 2 keer om sy gesig gegaan het - so trots was hy !!
Baie geluk julle 2 - Julle is 2 besonderse mensies en het 'n besonderse dag verdien!
Van die begin tot die einde was dit letterlik 'n feesviering. Toe ek instap by Jani was daar al sjampanje glasies, na die diens het ons weer in die veld "fun" gehad en sjampanje gedrink - regdeur tot die einde!
Dis mos hoe 'n troue gevier moet word...........!
Mag jul lewe saam ook ' FEESviering wees!

1 comment:

  1. Julle het pragtig gelyk! Baie geluk!

    ReplyDelete