Nov 18, 2011

Bianca & Biaan













Uiteindelik het die dag aangebreek waarvoor jul so lank gewag het!!!! Bianca was so rustig (al moes sy amper kek toe loop....) en Biaan was nie eers gespanne omdat hy bietjie langer vir sy nuwe vrou moes wag nie! Gelukkig het alles verder seepglad verloop. Dankie dat julle so gretig was om als te doen wat ek voorgestel het - al moes ons ook hardloop om die sonsondergang betyds te vang! Dit was so lekker om foto's te neem van twee spesiale en spontane mense soos julle!

1 comment:

  1. Irma, die foto's wat jy geneem het is pragtig!! Vir beter kon hulle nie gevra het nie. Michelle Lombard

    ReplyDelete