Feb 28, 2011

Jenkins & Lariez












































































































































































Van A tot Z was die hele troue soos uit 'n storieboek!
Alles is fyntjies gedoen en haarfyn beplan. Ek glo die dag was vir almal baie spesiaal.
Lariez met haar tonne energie het nie 'n oomblik ophou glimlag nie en Jenkins kon net nie sy oë van sy nuwe vroutjie afhou nie! Baie geluk julle twee! Mag die positiewe energie en vrolike "spark" wat daar tussen julle brand nooit ophou vlam nie.

1 comment:

  1. Jenkins en Lariez28 February, 2011

    Beautiful, en dankie vir die kompliment oor ons sprokies dag... Kan nie wag vir die album nie :)

    ReplyDelete