May 8, 2013

Cherise & Ruan




































Popcorn & candyfloss, Coke, luglanterens, en 'n perdekoets is maar 'n paar woorde wat hierdie spesiale troue opsom! Praat van oorspronklik! Al met die eerste "pre-wedding" shoot wat hul op 'n bruggie gevier het met sjampanje.... kon ek sien dat hierdie mensies ALLES tot in die fynste besonderhede beplan.............! DIE MOOISTE MEMORIES om nog vir jare te onthou! Mag julle getroude lewe net so propvol "great memories" wees!

No comments:

Post a Comment