Mar 4, 2013

Janie & Ruan








































Daar's net te veel spesiale oomblikke gewees om hul almal op te noem. Ek dink by verre het Chokkie al die aandag gesteel toe hy in die kerk afgehardloop kom met die ringe op sy rug........ Hy is ewe trots en opgewonde! Ruan weet ook net hoe om hom te manipuleer om reguit na hulle toe aan te stap!
Daar was so 'n "glans" rondom Janie - sy was net beeldskoon! En daar beatiful fyn lyfie...! Ruan kon net nie ophou glimlag nie.........soos 'n kat wat 'n muis ingedra het! Baie trots! Baie geluk julle twee! Moet nooit daardie "glans" en trots verloor nie, julle is dierbare mensies

No comments:

Post a Comment