Jan 21, 2013

Mimi & Danie
















Dis 'n SPAR storie om oor te vertel........ Die "Rys" -tannie mag dalk nog TASTIC se advertensieblad haal!
As daar nou al ooit "toeval" in die oortreffende trap is, dan is dit die storie hoe hul ontmoet het!
Jul is defenitief vir mekaar bedoel. Dank die Liewe Heer dat HY jul so by mekaar uitgebring het!
Dit was 'n voorreg om die dag met julle te kon deel.


3 comments:

  1. dis alles so mooi. dankie dat jy die dag vir ons as familie kon vasle. die oomblik was net te veel om te onthou maar nou sal dit altyd net daar wees as ons dit wil sien.

    ReplyDelete
  2. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  3. Baie mooi. Baie geluk. Goed om te sien ons skoolmaat is so gelukkig!

    ReplyDelete