Sep 20, 2012

Natasha & Jean-Pierre






















Niemand kan die spesiale "SPARKLE" tussen hierdie twee miskyk nie! Vanaf die oomblik wat ek julle ontmoet het was dit openlik sigbaar en was daar sommer 'n spesiale band tussen ons. Julle is amazing! Alles wat jul in die fynste detail beplan het, het soooo 'n "personal touch" ! Vanaf al die boodskappies wat ons via E-mail  met mekaar gekommunikeer het tot die handgeskrewe kaartjie aan elkeen van jul gaste.....WOW!!!. Dankie ook dat jul opofferings gemaak het ter wille van my 25ste huweliksherdenking, ek waardeer dit oneindig baie! Blessings!

No comments:

Post a Comment