Apr 15, 2012

Natasha & Sean




















Wow! Natasha & Sean het bewys dat die liefde ALLES kan oorwin! Ten spyte van die hemel se sluise wat oopgegaan het en die galonne water wat behoorlik op almal toegesak het, het hulle heeltemaal ontspanne en met glimlaggies alles hanteer! Dis so lekker om te sien hoe die geluk uit hul "straal". Julle is albei baie spesiale mense wat met jul teenwoordigheid 'n blywende indruk op mens maak. Mag jul paadjie vorentoe 'n fees wees en dat jul al die  "Storms" wat in die toekoms jul paadjie mag kruis, saam sal trotseer soos wat jul die stortreëns daardie dag hanteer het!

No comments:

Post a Comment