Dec 16, 2011

Sonika & Jaco















Sonika & Jaco se dag het uiteindelik aangebreek na maande se beplanning 
- en glo my, ALLES is tot in die fynste besonderhede beplan! Meer as perfek kan mens nie kry nie!
Die reën het ons fotosessie bietjie kortgeknip maar darem het ons mooi dramatiese wolke gehad om die foto's "in te kleur"! Sonika en Jaco was so gewillig om saam te werk om die foto's geneem te kry voor die donkerte ons omsingel en die reëndruppels ons bekruip!
Mag die jare vorentoe saam net so interessant, spesiaal en kleurvol wees soos julle troudag!

No comments:

Post a Comment