Oct 18, 2011

Jackie & Japie
































































































































































































































As jy al ooit "BESTMEN" gehad het wat kan "ACT", moes jy hulle klomp beleef het! Van die oomblik wat ons by Molokwane aangekom het was dit sommer net pret en baie gesellig! Die manne het rustig eenkant gesit en grappe maak (in hulle boksers nogals..) terwyl die meisies vir Jackie bygestaan het met die aantrekproses. Jackie het kompleet gelyk soos 'n model uit 'n WEDDING MAGAZINE! So vol grasie! Alles was prentjie-mooi. Die ongelooflike mooi omgewing is natuurlik net 'n BONUS en omskep enige foto in 'n onvergeetlike skildery! Boonop het ons 'n begeleide historiese toer gehad saam met die eienaar wat ons na die geskiedkundige murasies vergesel het. 'n Onvergeetlike dag...

No comments:

Post a Comment