Oct 1, 2013

Susan & Karel














































Dis nou twee mensies wat hulle troue regtig van die begin tot die einde GENIET het......! Kallie en Susan, julle is 'n awesome couple! Julle was so op jul gemak..seker omdat julle geweet het alles is so haarfyn beplan en in Salomé se bekwame hande! Susan het sommer net daar en dan besluit sy gaan kaalvoet trou en dat die trou skoene (wat haar voete druk...) net haar dag gaan "spoil". Niks het jul ontstel nie, nie eers jul honde-baba wat sy poot gebreek het nie. Die afgelope paar jaar het ek so deel van jul lewe geword  elke keer as ons 'n fotosessie gereel het dat dit regtig baie special, en 'n voorreg was, om uiteindelik jul troue ook te kon afneem. Daar's 'n ongelooflike "chemistry" tussen julle - ware SOUL MATES! Geluk - uiteindelik!!!!!

Sep 7, 2013

Anneke & Charlie














































 
Just a few words to summarise this wedding: STYLE ; ELEGANCE; LAUGHTER; WINE: FRIENDS............Wow, Anneke & Charlie , you have an amazing circle of friends and a supportive fun family! Charlie, the way you look at her shows the true man you are, you treat her with so much love and respect. Anneke, you sparkle with happiness when your eyes meet. The two of you have a very special friendship and relationship - I'm sure that 50 years from now you'll still be sharing this day's special memories and look back to a fulfilled life together!!!