Oct 2, 2011

Marie & Francois























































































































































































Dis mense wat lief is vir die plaas lewe! Klink dit nie ideaal as jy dan nog 'n lekker PLAAS troue ook het nie!?! Die weer was ongelooflik, die diep oranje sonsondergang kon nie mooier wees nie en die vars plaaslug het elkeen wat daar was sommer goed gedoen! Ek LOVE die "plaas-feeling"!


Gee my 'n kamera, 'n interressante omgewing en 'n happy (gewillige) bruidspaar en ek kan berge versit! Hulle twee was maar te gewillig om als te doen - dit was glad nie 'n probleem om hul gevoel vir mekaar op kamera vas te lê nie.... Dankie Marie en Francois vir jul vrolike manier om almal tuis en spesiaal te laat voel. Julle was puik! Mag jul huwelik net so vol "SPARK" bly soos wat jul verhouding nou is!

Melany & Christo





















































































































































































































Dit was 'n onvergeetlike dag by Molokwane! Melany en Christo is sulke spontane en hartlike mense! Dit was bitter dierbaar toe Melany sommer uit opgewondenheid haar hande begin klap het toe sy hoor hul is nou wettig getroud! Jy kan sommer op 'n afstand sien hul is dol oor mekaar en vul mekaar ongelooflik goed aan. Hoop julle dag was so spesiaal soos wat jul beplan het. Behalwe vir die cheetah wat nie lus was om te "pose" vir die foto's nie, was als perfek! Die tyd saam julle was great- hoe nou anders as jy so spesiale couple het?

Yvette & Daniël











































































































































































































































































Yvette & Daniël are so much fun to be with and Yvette is a real born actress!! They just didn't stop laughing and making jokes with each other and really enjoyed the photo shoot and the day. The venue and the surroundings at Green Leaves are always breathtaking ..... add this to a natural beauty like Yvette and you have a winning recipe and stunning pictures! Thanks for a great time. May you have a happy and blessed marriage!