Nicolene & Johann is sulke goeie pelle en sulke great "lovers" - die perfekte paartjie
Jul dag was regtig uniek en vol kreatiwiteit - 'n wonderlike belewenis. Die PLAAS troue was 100% perfek vir die tipe mense wat jul is. Soos altyd het Clarissa heelwat harte gesteel - veral toe sy so spontaan haar "boyfriend" soen...
Die fotos is pragtig!!! Kan nie wag om hul almal te sien nie!!! Wow, awesome!!!
ReplyDelete